Smith And Wesson Forums banner

21 - 27 of 27 Posts

·
Registered
Joined
·
902 Posts
Umhlanga, nogal. Waar ek en 'n vriend in Januarie sestig jaar gelede vakansie gehou het. In 'n tent.

As jy enigsins van skiet hou en meer spesifiek van Smith & Wesson wapens, gaan jy veel vreugde uit hierdie webwerf ervaar.

Welkom by die Forums! En allerbeste skietwense!
 
21 - 27 of 27 Posts
Top